Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Borge
Namens Eksderde manne en vrouekampe se bestuur wil ons graag ons borge bedank vir al hulle ondersteuning. Mag God se rykste seën met julle wees en ons hou julle daagliks in ons gebede. Veral vir die gereelde kampgangers en diegene wat maandelikse bydraes maak .... 'n spesiale DANKIE!
Iewers in Suid-Afrika is daar dalk nog iemand wat ons na die Here toe kan lei, maar wat nie die kampgelde kan bekostig nie. As jy dalk kans sien om iemand te borg, skakel Jan by 082 551 0439 of jy kan 'n donasie maak:
Eksderde Borg 'n Vriend:


