Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
EKSDERDE JEUG JAAR
BIED AAN:
‘N JAAR VAN JOU LEWE - 2010
2010 is 'n jaar vol verwagtinge, uitdagings en nuwe dinge vir almal. Almal is opgewonde oor alles wat al reeds gebeur het en wat nog gaan gebeur!!
Ons as Eksderde Jeugspan van 2010 is 'n span wat letterlik van heide en vere bymekaar gekom het en besef het dat ons almal se hart dieselfde is. Ons is 'n span van 7 lede! Ons twee spanleiers is Johan van Vuren en Chanell Gleeson. Verder bestaan ons span uit Martin Rossouw, Deon Badenhorst, Suzette Scheun, Elri van der Walt en Genevieve Brudricks.
Ons as span se hart is om vir mense om ons, mense in ons gemeenskap, ons provinsie, ons land en die wêreld te wys wie God is. Ons wil God se liefde aan hulle uitbeeld en wys watse amazing Koning ons het.
Ons is so opgewonde om te sien wat die Here ons gaan leer in hierdie jaar. Ons sien uit na alles wat ons saam gaan doen en saam gaan ervaar. Ons weet dat ons verskriklik baie gaan groei en as sterk jongmense aan die einde van die jaar gaan uitstap, gereed om die wêreld aan te pak met God se liefde en die Heilige Gees in ons!!
Uitreike
Bele-Bela Kinders 16 Maart
Die Youth Team 2010
