Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Huwelikskampe
Eksderde Huwelikskampe word al vir meer as 10 jaar by Eksderde Bosveld kampterrein aangebied. Kom geniet ʼn spesiale naweek wegbreek saam met jou huweliksmaat, en groei saam; nader aan mekaar en nader aan Jesus. Ontdek weer ware liefde, liefde wat alles oorwin en word versterk in julle ewigheids band.
- Koste: R900 per paar
- Tyd: Inskrywings begin Vrydag 17h00 en die kamp maak Sondag om 14h00 klaar.
Kamp Datums:
| 07-09 Mei |
foto's |
| 26-28 Nov |


