Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Jeugkampe
Eksderde Jeugkampe se visie is om soveel moontlik Jongmense se lewens permanent te verander om 'n verskil te maak in die wêreld daar buite. Ons help die jeug om te fokus op die positiewe dinge in die lewe en om te heers oor hulle omstandighede deur lesings en games, sodat vandag se jeug tot hulle volle potensiaal kan lewe. Die jeug van vandag het 'n groot aanslag vanuit die wêreld, maar daar is NIKS wat te groot is vir God nie. Daarom moet tieners weet dat hulle tot ALLES in staat is deur Christus Jesus wat hulle die krag gee.
- Koste: Gratis
- Jeugleier: (Druk hier vir meer inligting)
- Tyd: Inskrywings begin Maandag 12h00 en die kamp maak Vrydag om 14h00 klaar.
- Bring saam: Klere vir 5dae wat kan vuil word, beddegoed, badkamer benodighede, sakgeld.
- Los by die huis: Waardevolle besittings.
Aandag Ouers: Vul asb `n vrywaringsvorm in en faks of email dit na die kantoor. Geen kamper sal toegelaat word sonder `n ingevulde vrywaringsvorm.
Druk hier vir `n vrywaringsvorm
Kantoor Faks: 086 688 5101
Kantoor Email:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Kamp Datums:
| 29Mrt - 02Apr |
Foto's |
| 27Sept - 01Okt |
|
| 13-17 Des |


