Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Jeugleiersdag
Ons jeugleiersdae (ook bekend as leierskampe) is terug! Ons fokus op leierskap en geestelike ontwikkeling onder die jeug sodat jong mense in hul daaglikse lewens kan begin leiding neem en staan vir wie hulle is en waarin hulle glo. Enige iemand is welkom!
- Koste:R100 per persoon.
- Tyd: Inskrywings begin Saterdag 17h00 en die kursus maak Sondag 10h00 klaar.
- Bring saam: Bybel, notaboek en beddegoed
| Datums: | ||
| 23 Januarie | ||
| 20 Februarie | ||
| 13 Maart | ||
| 24 April | ||
| 22 Mei | ||
| 24 Jullie | ||
| 21 Augustus | ||
| 18 September | ||
| 16 Oktober | ||
| 13 November |

