Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Kinderkampe
Saam met Eksderde Jeugkampe bied Eksderde ook Kinderkampe aan vir kinders tussen die ouderdom van 8- en 12jaar. In vandag se tyd word kinders vanaf ʼn jong ouderdom aan baie negatiewe goed van die wêreld blootgestel, daarom fokus ons met die kinders op verhouding met Jesus en bied vir hulle fun lesings en games aan op hulle vlak wat hulle kan verstaan. Ons kinders moet weet hoe spesiaal hulle vir Jesus is en dat Hy belang stel in hulle, selfs op so ʼn jong ouderdom. Ons kry fantastiese terug voer en getuienisse van ons kinderkampe, wat vir ons wys, ons kleintjies is nie te jonk nie!
- Koste: Gratis
- Leier: (Druk hier vir meer inligting)
- Tyd: Inskrywings begin Maandag 12h00 en die kamp maak Vrydag om 14h00 klaar.
- Bring saam: Klere vir 5dae wat kan vuil word, beddegoed, badkamer benodighede, sakgeld.
- Los by die huis: Waardevolle besittings.
Aandag Ouers: Vul asb `n vrywaringsvorm in en faks of email dit na die kantoor. Geen kamper sal toegelaat word sonder `n ingevulde vrywaringsvorm.
Kamp Datums:
| 29Mrt - 2Apr |
foto's |
| 27Sept - 01Okt |
|
| 13-17 Des |


