Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Mannekampe
Eksderde Mannekampe word op die Eksderde Bosveld kampterrein ongeveer 25km Noord-Oos vanuit Pretoria aangebied, waar mans al vir meer as 10 jaar elke maand saamkom en saam kuier oor Jesus, en meer leer oor Sy plan en doel met elkeen van ons se lewens. Kom geniet saam met ons ʼn naweek wegbreek van werk en stres in die bosveld en gaan terug na jou huis, ʼn nuwe mens. Eksderde manne en vrouekampe word vir die laaste 2 jaar gratis aangebied en word steeds gratis aangebied in 2010.
- Koste: Gratis.
- Tyd: Inskrywings begin Vrydag 17h00 en die kamp maak Sondag om 14h00 klaar.
- NB:Eksderde Mannekampe word aangebied vir volwassenes slegs vanaf 18 jaar en op, geen kinders word toegelaat nie. Druk hier vir meer inligting oor Kinderkampe of Jeugkampe
Kamp Datums:
| 22-24 Jan |
|
| 19-21 Feb | Foto's |
| 12-14 Mrt | Foto's |
| 23-25 Apr |
Foto's |
| 21-23 Mei | Foto's |
| 23-25 Jul |
Foto's |
| 20-22 Aug |
Foto's |
| 17-19 Sept |
|
| 15-17 Okt |
|
| 12-14 Nov |


