Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Roete-aanwysing
GPS Koordenate
S 25º 31 41.3
E 28º 24 73.4
Eksderde Manne en Vrouekampe se Kampgrond:
Eksderde Kampterrein is ongeveer 30 km noord-oos van Pretoria
Eksderde Kampterrein se aanwysings vanaf Krugersdorp:
- Ry Noord op die Krugersdorp/Polokwane snelweg, dan gaan jy verby Pretoria en neem die Zambesi-afrit.
- Draai regs by die robot net na die tolhek en ry met Zambesiweg onderdeur die snelweg tot by die 2de robot (dis slegs 800m vanaf die snelweg). Groot roetebord by hierdie 2de robot lees: Kwa-Mhlanga links, Koedoespoort regs en Cullinan reguit, draai dan links op die Kwa-Mhlanga (ou Moloto) pad wat verby die Roodeplaatdam gaan.
- Ry van daardie robot 25km tot waar jy 'n bord kry wat wys Cullinan na regs, net verby daardie bord is 'n grondpad wat LINKS draai na die Eksderde Kampterrein.
- Daar is ook 'n Eksderde bord aan 'n kragpaal vas, volg vir ongeveer 5km die Eksderde bordjies tot by Eksderde kampterrein.

