Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Skilderye te koop!
Eksderde verkoop top gehalte skilderye teen slegs R7000 per skildery om fondse in te samel vir ons gratis Manne en Vrouekampe. Elke skildery is uniek geskilder deur Frolynne, en geteken "Eksderde". Die skilderye is werklik uitsonderlike olieverf skiderye van Eksderde se eie Nguni beeste!
- Dimensies: 910mm breed en 610mm hoog
- Prys: R7000 per skildery (Raam uitgesluit)
- Raam: 'n Verskeidenheid van rame is beskikbaar om van te kies. die pryse wissel tussen R400 en R900 per raam.
Bestellings kan tellefonies gemaak word by A) Jan Bronkhorst 0825510439 B) per e-pos by
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
, C) self kom kyk en koop by Eksderde se kantoor. U kan 'n internet oorbetaling doen, gebruik die skildery wat U wil koop se naam en nommer as verwysing en faks of e-pos U bewys van betaling na 0866885102 of
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Bankbesonderhede:
Eksderde Camps Conference & Lodges
ABSA, Pretoria-Oos
Tjekrekening: 406 358 5332
Takkode: 632 005
Om `n skildery te vergroot en sy naam en nommer te sien druk op die skildery.
