Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Deprecated: Function ereg_replace() is deprecated in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 78
Notice: Undefined index: JPG Support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 80
Notice: Undefined variable: gd_support in /home/eksderde/public_html/plugins/content/jwsig.php on line 83
Vrouekampe
Eksderde Vrouekampe word op die Eksderde Bosveld kampterrein ongeveer 25km Noord-Oos vanuit pretoria aangebied, waar vroue se lewens al vir meer as 10 jaar, elke maand verander. Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons in 2010 twee keer per maand ʼn vrouekamp sal aanbied, vanweë die talle belangstelling in 2008 en 2009. So bespreek vroegtydig, en kom geniet ons gratis kampe saam met ons en laat Jesus jou lewe verryk!
- Koste: Gratis.
- Tyd: Inskrywings begin Vrydag 17h00 en die kamp maak Sondag om 14h00 klaar.
- NB:Eksderde Mannekampe word aangebied vir volwassenes slegs vanaf 18 jaar en op, geen kinders word toegelaat nie. Druk hier vir meer inligting oor Kinderkampe of Jeugkampe
Kamp Datums:
| 15-17 Jan | Foto's | |
| 12-14 Feb | Foto's | |
| 05-07 Mrt | Foto's | |
| 19-21 Mrt | Foto's | |
| 16-18 Apr | Foto's | |
| 30Apr - 02Mei | Foto's | |
| 14-16 Mei | Foto's | |
| 28-30 Mei | Foto's | |
| 16-18 Jul | Foto's | |
| 30Jul - 01Aug | Foto's | |
| 13-15 Aug | Foto's | |
| 27-29 Aug | Foto's | |
| 10-12 Sept | ||
| 08-10 Okt | ||
| 22-24 Okt | ||
| 05-07 Nov | ||
| 19-21 Nov |


