Pick Your Languages
Terrein Verhurings
Wat om saam te neem?
- Beddegoed - Slaapsak of Duvet met laken/paslaken en kussing. (Daar is 'n enkelbed met matras beskikbaar vir elke persoon.)
- Toiletware - (skeer en wasgoed) en handdoek
- Casual klere - Dis die Bosveld
- Windbreker, of so iets, vir koel aande.
- Swemklere - as jy wil.
- Bybel, notaboek en pen.
- Muskietgoed.
- Daar is 'n snoepie vir lekkers, roomys, geestelike boeke, CD's, ens.
- Manne, Vroue en Huwelikskamp inskrywings begin om 17h00 op 'n Vrydagmiddag, aandete is om 19h00 en die eerste lesing begin om 19h45, die kamp is Sondag om 14h00 klaar.
- Jeugkamp & Kinderkamp inskrywings om 12h00 op `n Maandag, saal aktiwiteite begin om 17h00 en die kamp is Vrydagmiddag om 14h00 klaar.

